Kontakinligting: Addisionele inligting en bydraes

Dit is altyd lekker om van belangstellendes te hoor. Dit is juis wat my stokperdjie so spesiaal maak. As gevolg van die baie gemorspos op die Internet is ek gedwing om 'n filter op hierdie e-pos adres te plaas. Gebruik asseblief die woord Kruger erens in jou opskrif en stuur asb. jou e-pos na die volgende adres:

Vir navrae oor die bestelling van Krugerboek CD, kontak gerus vir Daan Hamman van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA).

Kontakinligting: Navrae en Bestellings oor die Krugerboek


HOOFBLAD

© Barry Kruger 2008