![]() |
|
|
The Descendants of Paul Kruger
One of the legacies left by Henri Schoeman was his research on the descendants, both male and female, of Paul Kruger. I have a copy of this book and your are welcome to contact me if you would like to know if you are listed in his book. ______________________
PRETORIA, October 2000 - In view of the fact that the 175th anniversary of the birth of Stephanus Johannes Paulus Kruger, the former president of the Zuid-Afrikaansche Republiek, was celebrated on 10 October 2000, a book on the decendants of Pres Paul Kruger which was to be released on that date, was compiled by Henri Schoeman. This anniversary took place in the middle of the Anglo Boer War Centenary Celebrations - a war in which the old president played a prominent role. The book, "Nasate van Pres. Paul Kruger", was written in Afrikaans and contains the following information:
|
Die Nasate van Paul Kruger
Een van die nalatenisse van Henri Schoeman was sy navorsing oor die nasate, beide manlik en vroulik, van Paul Kruger. Ek het 'n eksemplaar van sy boek en jy is baie welkom om my te kontak as jy will weet of jy in die boek is. ______________________
PRETORIA, Oktober 2000. Aangesien die 175ste viering van die geboortedag van Stephanus Johannes Paulus Kruger, die voormalige president van die Zuid-Afrikaansche Republiek, op 10 Oktober 2000 plaasgevind het, is 'n boek oor die nasate van pres. Paul Kruger wat deur Henri Schoeman saamgestel is, op daardie datum vrygestel. Hierdie verjaarsdagviering het plaasgevind in die middel van die herdenkingsfees van die Anglo-Boereoorlog - in gebeurtenis waarin die ou president 'n prominente rol gespeel het. Die boek, "Nasate van pres. Paul Kruger", is in Afrikaans geskryf en bevat die volgende inligting:
Die boek is 'n genealogie of stamboom van die nasate van Paul Kruger en maak daarom nie eintlik voorsiening vir anekdotes of familiegeskiedenis nie. |